Betty White

Betty White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Betty Marion White
Geboorte 17 Januarie 1922
Oak Park, Illinois, Verenigde State
Sterfte 31 Desember 2021 (op 99)
Brentwood, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1939–2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Betty White (17 Januarie 1922 - 31 Desember 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lake Placid (1999) en The Proposal (2009), en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en The Golden Girls (1985).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search